Die betekenis van ‘n Lewende Testament

Die betekenis van ‘n Lewende Testament Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging definieer ‘n Lewende Testament as ‘n verklaring wat die pasiënt se wens verteenwoordig om enige verdere mediese behandeling te weier in die geval waar sodanige mediese behandeling die pasiënt op ‘n kunsmatige manier aan die lewe hou. ‘n Lewende Testament word opgestel om voorsiening te … Continue reading Die betekenis van ‘n Lewende Testament