E-Acker-Enrico-Insolvency-and-Business-Rescue-specialist

E Acker (Enrico)

MCom

Fokus Areas:

Insolvensie en Besigheidsredding

Professionele Ondervinding

Enrico het in 2020 by Rauch Gertenbach Prokureursfirma ingeskakel as n Insolvensie en Besigheidsredding spesialis. Hy het sy Meestersgraad in Besigheidsadministrasie asook n Diploma in Finansiele Beplanning by die Nelson Mandela Metropolitan Universiteit verwerf.

Sy aanstelling as Insolvensie en Besigheidsredding spesialis by Rauch Gertenbach, is voorafgegaan by die Handelsafdeling van die Suid Afrikaanse Brouery waar hy waardevolle ervaring opgedoen het in die Besigheids sektor en bestuur van kliente netwerk in die kooperatiewe VBVG – Vinnig Bewegende Verbruikers Goedere – ( FMCG) area.

Sy bewese besigheidskennis, tesame met sy passie vir Insolvensie en Maatskappy Reg, verseker sy kliente van die beste raad, diens en bystand.

Kontak gerus vir Enrico via Whatsapp of skakel hom direk vir meer inligting.